top of page

Die liggame van 87 migrante uit Afrika het in die Libiese stad, Zawiya uitgespoel.

  • Feb 22, 2017
  • 1 min read

Daar word vermoed dat hulle probeer het om die Middellandse See na Italië oor te steek. Migrantesterftes het die afgelope paar maande tot rekordvlakke gestyg. 'n Woordvoerder van die Libiese Rooikruis, Steven Ryan, sê daar was verlede jaar dieselfde tyd groot getalle mense wat van Turkye na Griekeland en die res van Europa op pad was. Ryan sê die roete is nou gesluit en mense word gedwing om die gevaarliker roete deur Libië te volg.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page