top of page

Die Europese Kommissie het 'n noodlenigings-hulppakket van meer as 'n miljard rand vir Suid-

  • Feb 22, 2017
  • 1 min read

Die VN sê 100-duisend mense word ná 'n drie jaar lange burgeroorlog deur hongersnood bedreig. Die president van Suid-Soedan, Salva Kiir, sê voedselverskaffing aan die betrokke gebiede sal verskerp word. Kiir sê die regering is bewus van die mislukte oeste in die streek verlede jaar en stappe word gedoen om die potensiële hongersnood in die gebied teen te werk. Hy sê die regering sal die verskaffing van basiese voedselprodukte in die gebied verskerp met die beskikbaarstelling van gesubsidieerde pryse vir die produkte.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page