

Die Verenigde Nasies se kinderfonds UNICEF het 'n beroep gedoen vir drie-komma-drie miljard doll
Die organisasie sê 48 miljoen kinders in konflikgebiede het hulp nodig. Volgens UNICEF beoog hulle om veilige water aan 19 miljoen...


Owerhede in die Oekraïne tref voorbereidings om moontlik die oostelike dorp Avdiivka te ontruim te m
Indien die ontruiming plaasvind sal agtduisend mense per dag verwyder moet word uit die dorp, wat tans deur regeringsmagte beheer word....


Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres het sy ontevredenheid met Amerika
Die VN is vroeër gekritiseer omdat hy glo nie sterk genoeg gereageer het op 'n bevel wat meer as 200 miljoen mense in sewe lande raak...


Die SA regering sê die toename in vetsug, diabetes, hoë bloeddruk en ander nie-oordraagbare siektes
Die departemente van gesondheid en finansies het 'n gesamentlike voorlegging in die parlement gemaak. Die minister van Finansies, Pravin...






