top of page

‘n Middeljarige man het in die Gobabis hospitaal gesterf nadat hy vermoedelik Kongokoors opgedoen he

  • Feb 27, 2017
  • 1 min read

Nampa berig dat die man wat op ‘n plaas in die Kalahari kiesafdeling van Omaheke gewerk het, verlede naweek in die hospitaal opgeneem is. Mediese personeel van die hospitaal het ook die plaas besoek om die bron van die siekte te ondersoek. Informante berig intussen dat ‘n mediese span van die Ministerie van Gesondheid op Gobabis is om die situasie te monitor.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page