top of page

Die wêreld se sesde grootste bank, HSBC, het aansienlik laer winste vir 2016 aangekondig.

  • Feb 22, 2017
  • 1 min read

Die bank se netto wins vir verlede jaar was net minder as twee-en-'n-half miljard dollar, in vergelyking met 13-komma-vyf-miljard in 2015. Die voorsitter van die bank, Douglas Flint, sê geo-politieke veranderings het aanleiding gegee tot onstuimige finansiële marktoestande.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page