top of page

Die rolprent "La La Land" het sy eerste Oscar gewen, vir die beste produksie ontwerp by di

  • Feb 27, 2017
  • 1 min read

Alle oë is op dié musiekblyspel wat na verwagting die meeste toekennings gaan inpalm. Die rolprent is vir 14 Oscars benoem en sal met agt ander rolprente meeding om die toekenning vir beste rolprent. Die rolprent "Zootopia" het die Oscar-toekenning vir Beste Animasie rolprent gekry. Vroeër het die aktrise Viola Davis met die Oscar weggestap vir beste ondersteunende aktrise vir haar rol in "Fences". Die rolprent "Arrival" het die toekenning verower vir die beste klankredigering, en "Hacksaw Ridge" die goue beeldjie vir die beste klankvermenging.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page