top of page

Die Soedannese president, Omar al-Bashir, het beveel dat die Tsjeggiese Christen-sendingwerker wat v

  • Feb 27, 2017
  • 1 min read

Petr Jasek is in Desember 2015 in hegtenis geneem en verlede maand gevonnis. Die Tsjeggiese media sê meer as 400 duisend mense het 'n petisie geteken vir die vrylating van die 53-jarige sendingwerker wat na Soedan gereis het om plaaslike Christene by te staan. Die hof het hom in Januarie skuldig bevind op aanklagte dat hy die land sonder 'n visum betree het, spioenasie, die neem van foto's van militêre installasies en aanhitsing tot haat.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page