

Noord-Korea en Maleisië het mekaar skerp kritiek toegesnou oor die ondersoek na die moord op die Noo
Dit volg op die bekendmaking van beeldmateriaal van die oomblik toe hy op die lughawe van Koela-Loempoer vergiftig is. Maleisië het reeds...


Rusland se ambassadeur in die VSA, Witali Tjurkin, is in sy kantoor in New York dood.
Hy was 64 jaar oud. Die Russiese Ministerie van Buitelandse Sake het geen besonderhede oor Tjurkin se dood bekendgemaak nie. Die...


Die Weerkantoor in Windhoek sê alle bedreiging van sikloon Dineo is verby.
Wat tans landwyd ervaar word, is ‘n laagdrukstelsel wat met matige tot swaar donderbuie en ligte winde gepaard gaan. Frans !Urab van die...


Belegging in die visbedryf het verlede jaar met 61-miljoen dollar afgeneem, in vergelyking met 2015.
Die Minister van Visserye en Mariene hulpbronne, Bernard Esau het dit op Walvisbaai gesê toe hy sy jaarlikse toespraak gelewer het. Esau...


Die Maleisiese polisie het bevestig dat die halfbroer van die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-un in
n Bron naby aan die Maleisiese eerste minister het vroeër gesê Kim Jong-nam is by die stad se lughawe dood. 'n Nadoodse ondersoek sal nou...


Die Amerikaanse president, Donald Trump en die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu vergad
Die Trump-administrasie het tot dusver min tot geen reaksie gehad op Israel se aankondiging dat sesduisend nuwe huise in nedersettings...


Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die tropiese storm Dineo wat die Mosambiekse kus nader, be
Dineo sal na verwagting vroeg Donderdag Inhambane in die suide van die land tref. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die tropiese...


Die Ministerie van Visserye en Mariene Hulpbronne sal nog reageer op ‘n voorstel deur ‘n Sjinese maa
Die voorstel is verlede jaar deur twee maatskappye naamlik Welwitschia Aquatic en Wildlife Scientific Research ingedien. Die maatskappye...


'n Senior Withuis-beleidadviseur, Stephen Miller, sê president Donald Trump se administrasie sal
Dit kom in reaksie op wat Trump "die verskerping van vyandelikhede deur Noord-Korea" noem. Miller se kommentaar volg ná Japan, die VSA en...


Duitsland se voormalige minister van buitelandse sake, Frank-Walter Steinmeier is as die land se nuw
Die 61-jarige Steinmeier is na bewering nie 'n groot ondersteuner van die Amerikaanse president, Donald Trump, nie, maar is gewild onder...






