top of page

Fees seisoen agter die rug

  • Jan 3, 2017
  • 1 min read

Met die feesseisoen nou vir baie agter die rug, maak talle vakansiegangers wat Kersfees en Nuwejaar op plase, dorpe in die Noorde en langs die kus deurgebring het, reg om die lang pad huis toe aan te pak. Volgens polisiebeamptes wat die padblokkade tussen Windhoek en Okahandja beman, neem die verkeer sedert gister aansienlik toe.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page