top of page

‘n Britse filantroop van internasionale aansien is op Swakopmund van 9 000 euro (sowat N$130 000 ) e

  • Jan 4, 2017
  • 1 min read

‘n Britse filantroop van internasionale aansien het op sy humanitêre sending die grense van vyf lande van Afrika oorgesteek om in die Kersgety op Swakopmund te wees voor die voortsetting van sy selfopgelegde opdrag in die vasteland se stryd teen malaria. Hier het diewe hom van 9 000 euro (sowat N$130 000 ) en fotografiese toerusting beroof. Die inbraak was die nag van 12 Desember. Die diewe het toegang tot die huis gekry deur die diefwering voor ‘n agterdeur te verwyder.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page