Die jaar 2017 is ‘n besondere jaar vir Republikein.Op 1 Desember vanjaar sal die koerant amptelik sy
- Jan 3, 2017
- 1 min read

In aanloop na hierdie groot dag, sal verskeie aktiwiteite plaasvind om hierdie herdenking na behore te vier. Dit sluit onder meer in verskeie spesiale geleenthede by vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo, wat in Mei plaasvind, ‘n vuurwarm musiekkonsert in September en die publisering van ‘n gedenkbyvoegsel, wat ook in tydskrifformaat sal verskyn.

























Comments