Die tragiese gasbottelontplof¬fing¬ wat tien familielede op Plaas Garib by Dordabis gedood en talle
- Jan 3, 2017
- 1 min read

Judina Naugaweses (14) het op 19 Desember haar verjaardag saam met haar familie met koek en baie liefde in die hospitaal gevier. Kersfees ook, en die familie het daarna uitgesien om die nuwe jaar, en die nuwe hoop wat dit bring, saam aan te pak.
Ongelukkig kon dit nie so wees nie. Judina het verlede Maandag die stryd gewonne gegee teen die brandwonde wat sy op 80 persent van haar liggaam opgedoen het.

























Comments