Die 24ste jaarlike Quinton-Steele Botes (QSB) atletiek oefenkamp en afrigterskliniek sal vandeesweek
- Jan 3, 2017
- 1 min read

Oor die laaste 23 jaar het 'n gesamentlike 700 atlete, afrigters, onderwysers en ouers hier byeengekom om hul kennis en vernuf van atletiek te deel en te verbreed. Die idee vir die kamp is gebore en tot uitvoer gebring deur die sportkonsultant en sportadministrateur wyle Quinton-Steele Botes, wat in Junie 2014 ná 'n lang stryd teen kanker oorlede is.

























Comments