In teenstelling met die Kersnaweek het Namibië 'n bloedige Nuwejaarsnaweek agter die rug, met mi
- Jan 3, 2017
- 1 min read

In 'n skokkende voorval op Oujaarsaand het 'n 27-jarige vrou na bewering tussen 19:00 en 23:00 haar driejarige nefie in ’n houer vol water gedruk en dit met 'n deksel toegemaak. Volgens 'n woordvoerder van die Namibiese polisie, ao. Immanuel Lazarus, het Angula Angula Kahima van die Omundjala-nedersetting op Outapi in die houer verdrink. Die vrou is in hegtenis geneem.

























Comments