

Die skepper van die wêreldwye web, Sir Tim Berners-Lee, het sy kommer uitgespreek oor vals nuus, die
Die Britse rekenaarwetenskaplike het in 'n ope brief ter herdenking van die web se 28ste verjaardag 'n vyfjaarplan aangekondig in die lig...


'n Komitee van lede van die Britse parlement het die regering gemaan om hom voor te berei vir di
Die komitee oor buitelandse aangeleenthede sê versuim om hulle hiervoor gereed te maak, sal 'n ernstige versaking van hul pligte wees....


Namwater het aan die publiek die versekering gegee dat Windhoek se drinkwater geen ernstige swaar me
Hendri Opperman, Namwater se waterbehandelingspesialis, sê Windhoek se watervoorraad is meestal afkomstig van die Von Bach-, Omatako-,...


Sowat 66-duisend mense in Sirië is haweloos ná onlangse gevegte in die noorde van die land.
Die VN se agentskap wat humanitêre hulp koördineer sê bykans 40-duisend van dié ontheemdes is van die stad Al-Bab en die dorp Tadef, en...


Die eerste minister van Somalië, Hassan Ali Khayre sê minstens 110 mense het die afgelope 48 uur in
Die sterftes het in die suidwestelike deel van die land voorgekom. Somalië is een van vier lande wat deur die VN genoem word in sy oproep...


Hewige gevegte het tussen soldate van die Irakse regering en militante vegters van die Islamitiese S
Een van die Irakse bevelvoerders sê dit was die kwaaisste gevegte sedert die begin van die operasie om die westelike deel van die stad...


Die president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, Cheeky Watson bedank.
Die bedanking van die president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, Cheeky Watson, sal volgens 'n president van een van die klubs,...


Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy streef daarna om die huidige stelsel van laaggeskoold
Hy het vir die eerste keer 'n toespraak gemaak tydens 'n gesamentlike sitting van die Amerikaanse kongres sedert sy inhuldiging. Trump sê...


n Hoëvlakafvaardiging van Noord-Korea het in Maleisië aangekom om te eis dat die liggaam van die hal
Kim Jong-nam is verlede week vermoor toe twee vroue op die lughawe in Koeala Loempoer 'n senugas aan sy gesig gesmeer het. Die vroue is...


Nigerië beskuldig Suid-Afrika daarvan dat 97 Nigeriërs gedeporteer is ná 'n reeks klopjagte.
Die aankondiging is gemaak te midde van toenemende spanning tussen die twee lande weens geweld teen buitelanders in Suid-Afrika. Geweld...






