Die sangeres wat in die sewentigerjare saam met haar susters bekendheid verwerf het vir die disko-li
- Mar 13, 2017
- 1 min read

Sy was sestig jaar oud. 'n Vriendin het op haar liggaan in haar huis afgekom. Sledge en haar drie susters, Debi, Kim en Kathy, het in 1971 die groep Sister Sledge gevorm. Die langspeelplaat We Are Family is in 1979 uitgereik en is vir 'n Grammy-toekenning benoem. Meer as eenmiljoen kopieë van die plaat is verkoop.

























Comments