top of page

President Hage Geingob het gister tydens die 27ste onafhanklikheidsvieringe op die Rundu Sport Stadi

  • Mar 22, 2017
  • 1 min read

Geingob het in sy toespraak gesê dat dit blyk asof die San-mense altyd uit gesprekke oor voorvaderlike grond gelaat te word, hoewel hulle meer reg het om aanspraak op die grond te maak as enige ander groep Namibiërs. Verskeie land aktivis groepe het oor die afgelope paar maande eise in gesit vir voorvaderlike grond. Geingob het gesê die regering het die voorstel van alle betrokke Namibiërs op die grondkwessie verwelkom, om sodoende ‘n nasionale konsensus te bereik voordat nuwe maatreëls ingestel word om die probleem aan te spreek. President Geingob het gesê dat grond ‘n emosionele kwessie is, en dus moet geskiedenis hersien word om ten einde die grondkwessie op te los.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page