top of page

Die Europese Unie se vlooteenheid vir teen-seerowery het bevestig dat gewapende mans wat gister &#39

  • Mar 15, 2017
  • 1 min read

Die EU-mag sê hy was telefonies in aanraking met die kaptein van die skip. Volgens hom word hy en sy bemanning aan die noordkus van Puntland aangehou waar die skip voor anker lê. Dit is die eerste keer sedert 2012 dat 'n handelskip aan die Somaliese kus gekaap word.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page