Die oud-Springbok Joel Stransky sal Sondag plastiese chirurgie aan sy gesig ondergaan.
- Mar 22, 2017
- 1 min read

Die oud-Springbok Joel Stransky sal Sondag plastiese chirurgie aan sy gesig ondergaan nadat hy die afgelope naweek tydens in aanloop tot die Cape Epic-bergfietstoer op die Meerendal-landgoed in die Boland geval het. Stransky wat in die hoësorg-eenheid van ‘n hospitaal behandel word, sê hy lê met ’n pyp in sy my ribbekas om die vog op sy longe te dreineer. Stransky sou sy agtste Cape Epic-bergfietstoer met sy spanmaat, Jeremy Thomson, ’n voormalige Sharks-rugbyspeler, aangepak het.

























Comments