top of page

Huldeblyke stroom in vir Martin McGuiness, bevelvoerder van die Ierse Republikeinse Leër wat sy wape

  • Mar 22, 2017
  • 1 min read

Die 66-jarige McGuinness is in Belfast oorlede. Die Britse eerste minister, Theresa May, sê McGuinness het 'n historiese bydrae gelewer om Noord-Ierland van geweld na vrede te lei. Die Ierse eerste minister, Enda Kenny, sê die IRL-leier se dood is 'n verlies vir Noord-Ierland en die wyer politieke landskap.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page