Die Nigeriese weermag het 455 burgerlikes gered wat deur die Boko Haram-terreurgroep in die noordwes
- Mar 15, 2017
- 1 min read

'n Woordvoerder van die weermag, Brigadier-generaal Sani Usma, sê die bevryde mense is deeglik ondervra en daarna na 'n interne kamp vir ontwortelde mense by Rann geneem. Die aangehoudendes is bevry ná operasies in verskeie gebiede in die staat, Borno.

























Comments