Die nasionale o.20-afrigter Roger Thompson se taak begin met proewe op Saterdag 28 Januarie by die H
- Jan 20, 2017
- 1 min read

Dit is duidelik dat Thompson nie gras onder sy voete laat groei nie en sy visie vir 2017 is opnuut om die beste moontlike nasionale junior span saam te stel. Volgens hom behoort dit nie onderhandelbaar te wees dat Namibië weer kwalifiseer as die Afrika-verteenwoordiger by die o.20 Wêreldrugby Junior Trofee-toernooi nie.

























Comments