top of page

Die polisie in die Erongostreek ondersoek ‘n saak van kinderversaking en -verwaarlosing in Arandis.

  • Jan 23, 2017
  • 1 min read

’n Lid van die publiek het gister oggend ‘n pasgebore meisie huilend in ‘n plastieksak onder ‘n boom langs ‘n pad op Arandis gevind en die polisie in kennis gestel. Dit wil voorkom asof die baba vroeg die oggend waarskynlik deur haar ma daar weggegooi is. Die baba is na die kliniek op Arandis geneem waar sy medies ondersoek is. Sy is in ‘n gesonde toestand. Die ondersoek duur voort.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page