top of page

Meer as 9 000 vraestelle vir deeltydse graad 10- en graad 12-kandidate verbonde aan Namibiese Kolleg

  • Jan 20, 2017
  • 1 min read

Dit sluit 2 821 vraestelle vir die Junior Sekondêre Sertifikaat (JSC) graad 10-eksamen en 6 284 vraestelle vir die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat (NSSC) graad 12-eksamen in. Namcol verteenwoordig 91% van die totale aantal deeltydse kandidate, met slegs 2 789 wat by private instellings ingeskryf was.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page