top of page

EBH Hammer, 'n Walvisbaaise maatskappy, gaan die omstrede Russiese boot, MFV Ryazanovka, help om

  • Jan 20, 2017
  • 1 min read

EBH Hammer het eers die noodsaaklike diens aan die Ryazanovka geweier weens die omstredenheid waarin die boot gedompel was. Die Russiese boot is toegerus om skaars spesies van die see, soos die paar oorblywende bottelneusdolfyne van die baai, met 'n saknetmetode te vang en dan lewend te hou vir oorplasing na internasionale waterparke met China as moontlike bestemming. Volgens 'n verklaring wat gister deur die diensverskaffer uitgereik is, was dít die rede vir EBH Hammer se aanvank­like diensweiering.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page