Die ministerie van die omgewing en toerisme het laat gister bekend gemaak dat die renoster waarvan d
- Jan 26, 2017
- 1 min read

Volgens mnr. WP Barnard, eienaar van dié wildsplaas, is die karkas Maandag omstreeks 16:00 gevind. Hy het vertel die koei was gekwes en het etlike kilometer gehardloop voordat sy gevrek het. Romeo Muyunda, woordvoerder van die ministerie, sê 'n ballistiese ondersoek wys geen teken van “gemenespel” nie. “Die karkas het 'n wond wat die gevolg kon wees van 'n geveg met 'n ander renoster. Die horings van die renoster was ongeskonde toe die karkas gevind is en die ondersoek duur voort.

























Comments