Die Omeya gholfklub het verlede naweek die Namibiese Amateur Vrouegholfunie (NALGU) se Plastic Packa
- Jan 27, 2017
- 1 min read

Die toernooi is die eerste van vyf wat vanjaar by Omeya se baan aangebied word. NALGU se doelwit is om vrouegholf te ontwikkel en met die vorige jaar se vier toernooie is die groei in gewildheid van vrouegholf reeds te sien. Die kompetisie was 'n groot sukses met 30 spanne wat ingeskryf het. 'n Verblydende aspek was dat daar 14 nuwe vrouespelers as beginners was. Die gemengde formaat van kompetisie is 'n groot sukses wat tot die ontwikkeling van vrouegholf bydra.

























Comments