top of page

Die Kahnrivier het gister vir die eerste keer in ses jaar gevloei.

  • Jan 27, 2017
  • 1 min read

Inwoners van Usakos het op die oewers vergader om dit te aanskou. Die Swakoprivier het ook vir die eerste keer in ses jaar water gehad, terwyl die Klein-Windhoek-, Gammams- en Arebbushrivier ná goeie neerslae in die hoofstad ook gevloei het. Ook die Omarururivier, sowel as riviere van Rehoboth tot by Wilhelmstal het die afgelope paar dae ook vir die eerste keer in jare gevloei.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page