Die stadspolisie en lede van die munisipaliteit se afdeling vir water en elektrisiteit het Woensdago
- Jan 27, 2017
- 1 min read

Altesaam 19 besighede wat nie ’n geskiktheidsertifikaat het nie, is deur die polisie beboet. Die krag en water van 16 huishoudings is afgesny en drie besighede het kennisgewings ontvang dat hul sake onmiddellik gestaak moet word. Volgens assistent-superintendent Cillie Auala, woordvoerder van die stadspolisie, is daar meer as 300 onwettige karwasbesighede in Windhoek teenoor die sowat 20 wettiges.

























Comments