top of page

Een Namibiër en twee Angolese is Dinsdagaand met 13 olifant¬tande by die Tjova-nedersetting in Kavan

  • Jan 26, 2017
  • 1 min read

Mnr. Romeo Muyunda, woordvoerder van die ministerie van omgewing en toerisme, het gesê tydens 'n gesamentlike operasie van die Namibiese polisie en die ministerie, is beslag op die tande gelê. Die verdagtes sal op klagte van onder meer die besit van beheerde wildprodukte verskyn. Volgens die ministerie se amptelike statistiek is altesaam 101 olifante in 2016 vir hul ivoor gestroop en 63 renosters vir hul horings.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page