Die liggaam van die 28-jarige man van Mondesa, wat Sondagmiddag by die Mole op Swakopmund verdrink h
- Jan 26, 2017
- 1 min read

Die liggaam van wyle David Thomas omstreeks 17:00 deur 'n oorsese toeris gevind. “Die toeris en sy vrou het op die strand in die omgewing van die Maritime-woonstelle in Strandstraat geloop toe hulle die liggaam op die water sien dryf. Hy het in die see ingegaan en die liggaam na die strand gebring waarna hy die owerhede ingelig het. Thomas het Sondag noord van die Mole saam met sy broer en vriende geswem toe hy in diep water beland het. Aanvanklik het Thomas se broer probeer om hom te red, maar hy moes later strand toe swem om hulp te soek.

























Comments