Sondagoggend het 'n werker van die Husabmyn n baba in 'n plastieksak onder 'n boom aan d
- Jan 26, 2017
- 1 min read

In die daaropvolgende dae het die burgemeester van Arandis, Risto Kapendah, die hoofrol gespeel in 'n drama waarin 'n gesin herenig is. Fabiola Bickson (21), het reeds op 'n klag van poging tot moord in die landdroshof op Swakopmund voor landdros Hannelie Prinsloo verskyn. Die verhoor is tot 28 Februarie uitgestel. Tot dan sal Bickson in aanhouding bly. Die baba is tans in die sorg van die Arandis-kliniek en dit gaan goed met haar. Aanvanklik is 'n klag van kindermishandeling en verwerping ondersoek, maar dis later verander na poging tot moord.

























Comments