Ses en dertig hengelaars van Suid-Afrika het sedert die naweek op Hentiesbaai aangekom vir 'n to
- Jan 23, 2017
- 1 min read

Die besoekers gaan teen Namibiese lede van die beroepsliga meeding. Die reeks sal in vyf kategorieë beslis word met 'n uitnodigingspan wat ook gaan deelneem. Die groot stryd gaan tussen die twaalf beste hengelaars in elke span beslis word. Dit is die derde toetsreeks wat deur die Rots en Strand Super Professionele Liga tussen die buurlande aangebied word.

























Comments