top of page

In sy toespraak met sy inhuldiging het pres. Donald Trump gewaarsku dat Amerikaanse belastingbetaler

  • Jan 23, 2017
  • 1 min read

Diplomatieke bronne uit verskeie lande is dit eens: Namibië moet versigtig wees oor die voortgesette militêre en ander betrekkinge met Noord-Korea. Volgens hierdie bronne het die Namibiese regering deurlopend die internasionale gemeen­skap om die bos gelei oor die land se betrekkinge met Noord-Korea en die betrokkenheid van Noord-Koreaanse regeringsmaatskappye in konstruksie by militêre en ander instellings, regstreeks in skending van sanksies van die Verenigde Nasies (VN).


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page