top of page

Jandré Dippenaar, wat betrokke was by ’n gru-ongeluk in 2014 wat die lewe van ses mense geëis het, h

  • Jan 25, 2017
  • 1 min read

Dippenaar staan op ’n klag van roekelose en nalatige bestuur met ’n alternatiewe klag van onbedagsame bestuur, ’n klag van bedrog met ’n alternatiewe klag van verskaffing van valse inligting, ’n klag van bestuur sonder ’n rybewys en ses klagte van moord tereg. In sy pleitverduideliking wat deur sy regsverteenwoordiger, aan die hof voorgelees is, beweer Dippenaar hy kan nie die ongeluk onthou nie. Die ongeluk het op 29 Desember 2014 op die pad tussen Swakopmund en Hentiesbaai plaasgevind. Die ongeluk het op 29 Desember 2014 op die pad tussen Swakopmund en Hentiesbaai plaasgevind. Die verhoor word vandag voor landdros Gaynor Poulton voortgesit. Mnr. Hezekiel Ipinge verteenwoordig die staat.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page