top of page

Vir die fietsryers wat in the 2016 Nedbank Windhoek Pedal Power padfietsreeks deelgeneem het, is die

  • Jan 25, 2017
  • 1 min read

Costa Seibeb en Michelle Vorster het die goue medaljes in die twee elite kategorieë verower, maar die reeks se borg Nedbank het prysgeld vir elke kategorie se podiumplekke uitbetaal – van die grootmeesters tot by die onder 10 seuns en meisies. Die reeks van ses byeenkomste per jaar word reeds vir die laaste vier jaar aangebied en beide Windhoek Pedal Power en Nedbank bly verbind om vir die volgende drie jaar daarmee voort te gaan. Vanjaar se reeks het laas naweek by Dordabis begin, met die tweede resies komende Sondag in die omgewing van Döbra en Brakwater.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page