top of page

Die gevolge van die regering se geneigdheid om internasionaal geld te leen om onproduktiewe kapitale

  • Jan 25, 2017
  • 1 min read

So sê die tesourier-generaal van die DTA en lid van die Nasionale Vergadering, mnr. Nico Smit. “In Julie 2016 het Fitch Namibië se langtermynwisselkoersgradering van BBB tot BBB- verlaag. In September 2016 het Fitch Namibië se vooruitsigte van stabiel tot negatief gewysig en in Desember het Moody's dieselfde gedoen. Dit het vir die eerste keer meegebring dat die regering die omvang erken het van die krisis wat Namibië in die gesig staar, en tog het senior regeringslui dit in orde gevind om ­Namibiërs hieroor in die duister te hou,


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page