top of page

'n Brand het omtreeks 03:00 Vrydag groot skade aan die bekende Le Palace Restaurant op Rehoboth

  • Jan 23, 2017
  • 1 min read

Niemand is in die brand beseer nie. Brandbestryders en inwoners van die dorp het daarin geslaag om die vlamme te blus voor die brand die voorkant van die gebou kon bereik. Die Namibiese polisie op Rehoboth is besig met 'n ondersoek om vas te stel wat die brand veroorsaak het.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page