In die doodsnikke van 2016 het die Spaanse beroepspan Bizkaia-Durango aangekondig dat Namibië se Ver
- Jan 4, 2017
- 1 min read

Die bekendmaking op die vrouespan se sosiale media is dat Adrian en die Suid-Afrikaanse ryer Carla Oberholzer hulle beide vir 2017 sal aansluit. Die nuus beteken dat die 23-jarige Adrian op die drumpel staan om die eerste volle professionele vroulike padfietsryer in Namibië se geskiedenis te word.

























Comments