top of page

Die eerste van waarskynlik verskeie petrolprysverhogings tref motoriste reeds volgende Woensdag.

  • Jan 5, 2017
  • 1 min read

Die styging in internasionale oliepryse sedert begin Desember is die rede vir die betreklik groot verwagte styging. Woensdag het die prys van Brent-ruolie selfs US$56,55 per vat behaal en dié styging is nog nie in die onderverhaling weerspieël nie.

Die rand, wat in die stiller Desember betreklik stabiel was teenoor die dollar, keer dat die petrolprysstyging nóg 2c per liter meer is. Die rand het Woensdag selfs R13,87 teenoor die dollar gehaal, die sterkste in weke.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page