top of page

Die kêrel van die vrou wie se halfnaakte en gedeeltelik ontbinde lyk Sondag onder ’n brug in Khomasd

  • Jan 4, 2017
  • 1 min read

Me. Brenda (Lotty) Mouton-Smith se klere was op die toneel gestrooi en die polisie het ook ’n kombers en matras gevind. Die woordvoerder van die stadspolisie, konst. Fabien Amukwelele, het aan Nampa gesê hulle is op soek na haar kêrel om met die ondersoek te help. n Neef van die verdagte het aan Nampa gesê Mouton-Smith en haar kêrel het saam onder die brug gebly. Hul 18 maande oue dogter woon by sy ma. Die verdagte is Saterdag om 22:00 laas gesien en word sedertdien vermis.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page