top of page

Die vakansie by die see is vir die meeste mense verby en die kusdorpe het vinnig begin om leeg te lo

  • Jan 5, 2017
  • 1 min read

Op 2 Ja­nuarie om 12:45 het 920 voertuie reeds deur die Swakopmund-padblokkade in die rigting van Usakos beweeg terwyl 184 die kusdorp binnegery het. Dit was die hoogste voertuigtelling by die padblokkade dié jaar, het West Coast Saftey Initiative op sy Facebook-blad gesê. Die getal 24 uur later toon 460 voertuie het na Usakos en 230 na Swakopmund beweeg.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page