Mnre. Tao Huizhong, Jinrong Huang en Julius Laurentius wat daarvan be¬skuldig word dat hulle na rami
- Jan 5, 2017
- 1 min read

Hul aansoek om borgtog is die vorige dag uitgestel omdat 'n tolk nie beskikbaar was nie. 'n Vierde beskuldigde, Zhu Honggang, is reeds op borgtog van N$500 000 vrygelaat. Die vier mans word daarvan aangekla dat hulle gedurende die tydperk vanaf 1 Januarie 2010 tot 19 Desember 2016 die ministerie van finansies op onregmatige wyse en met opset bedrieg het deur aan die ministerie en mnr. Erastus Shipuleni voor te gee dat goedere van die buiteland ingevoer word. Sodoende is verliese van N$3,5 miljoen veroorsaak. Die drie mans se borgtogaansoek word vandag voortgesit.

























Comments