top of page

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die tropiese storm Dineo wat die Mosambiekse kus nader, be

  • Feb 15, 2017
  • 1 min read

Dineo sal na verwagting vroeg Donderdag Inhambane in die suide van die land tref. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die tropiese storm Dineo wat die Mosambiekse kus nader, besig is om in 'n geweldige tropiese sikloon te ontwikkel. Stormsterk wind van tot 166 kilometer per uur kan hewige reën bring en wydverspreide vloede veroorsaak. 'n Weerkundige, Dipuo Tawana sê die sikloon sal heel moontlik die noordoostelike dele van Suid-Afrika tref.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page