top of page

Noord-Korea en Maleisië het mekaar skerp kritiek toegesnou oor die ondersoek na die moord op die Noo

  • Feb 21, 2017
  • 1 min read

Dit volg op die bekendmaking van beeldmateriaal van die oomblik toe hy op die lughawe van Koela-Loempoer vergiftig is. Maleisië het reeds vyf Noord-Koreaanse verdagtes geïdentifiseer, maar Noord-Korea het dit afgemaak en gesê hy het geen vertroue in die ondersoek nie omdat Maleisië volgens hom saamwerk met magte wat die regering in Pyongyang vyandiggesind is. Die Maleisiese eerste minister, Najib Razak, het teruggekap en gesê hulle polisie is uiters professioneel. Razak sê Maleisië sal homself nie in 'n 'n swak lig stel nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page