Die Maleisiese polisie het bevestig dat die halfbroer van die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-un in
- Feb 15, 2017
- 1 min read
n Bron naby aan die Maleisiese eerste minister het vroeër gesê Kim Jong-nam is by die stad se lughawe dood. 'n Nadoodse ondersoek sal nou gedoen word. Hy was die oudste seun van die voormalige Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-il. Volgens 'n berig in Suid-Korea is

Kim deur twee vroue met giftige naalde vermoor en dat hulle nou voortvlugtug is. Kim Jong-nam het glo uit Noord-Korea gevlug toe sy pa hom nie as leier van die land wou aanwys nie. Die afgelope paar jaar het hy in Sjina en Maleisië deurgebring.

























Comments