top of page

Namwater het aan die publiek die versekering gegee dat Windhoek se drinkwater geen ernstige swaar me

  • Mar 13, 2017
  • 1 min read

Hendri Opperman, Namwater se waterbehandelingspesialis, sê Windhoek se watervoorraad is meestal afkomstig van die Von Bach-, Omatako-, Swakoppoort- and Daan Viljoendamme en dat hierdie waterbronne geen skadelike elemente soos Kadium en Lood bevat nie. Opperman het verduidelik dat die bruin kleur wat die water soms het, tekens van yster en mangaan is wat volgens hom geen gesondheidsrisiko’s inhou nie. Hy het benadruk dat Namwater die stad se drinkwater twee-uurliks in sy laboratorium by die Namwater behandelingsaanleg toets en ontleed. Opperman het die publiek verseker dat dit absoluut veilig is om drinkwater uit Windhoek se krane te drink.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page