top of page

Die president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, Cheeky Watson bedank.

  • Mar 2, 2017
  • 1 min read

Die bedanking van die president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, Cheeky Watson, sal volgens 'n president van een van die klubs, Zola Yeye, bestendigheid in die Unie bring. Watson, wat sedert 2009 president van die Unie is, het gister bedank. Yeye sê hoewel Watson oor jare baie gedoen het vir OP-rugby, het die verdeeldheid in die unie se geledere baie skade berokken. Yeye sê OP-rugby het nou iemand nodig met sakevernuf om rugby in die provinsie te bevorder.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page