top of page

Hewige gevegte het tussen soldate van die Irakse regering en militante vegters van die Islamitiese S

  • Mar 6, 2017
  • 1 min read

Een van die Irakse bevelvoerders sê dit was die kwaaisste gevegte sedert die begin van die operasie om die westelike deel van die stad terug te wen. Duisende mense het van die gevegte af weggevlug. Van die mense is desperaat en sê hulle het niks kos meer nie en sal van hongersnood omkom indien hulle nie hulp kry nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page