n Hoëvlakafvaardiging van Noord-Korea het in Maleisië aangekom om te eis dat die liggaam van die hal
- Mar 2, 2017
- 1 min read

Kim Jong-nam is verlede week vermoor toe twee vroue op die lughawe in Koeala Loempoer 'n senugas aan sy gesig gesmeer het. Die vroue is intussen aangekeer en van moord aangekla. Hulle het aangevoer dat hulle onder die indruk was dat hulle aan 'n video-fopspul deelneem. Die Maleisiese polisie het ook 'n man in hegtenis geneem en soek ná nog 'n aantal persone wat vermoedelik agter die moord sit,. Dit sluit in 'n senior diplomaat van Noord-Korea se ambassade in Koeala-Loempoer. Gerugte doen intussen die ronde dat die moord uit Noord-Korea gereël is.

























Comments